Kleinboerboon

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Schotia capitata)
Jump to navigation Jump to search

Kleinboerboon
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
S. capitata
Binomiale naam
Schotia capitata
Bolle

Die Kleinboerboon (Schotia capitata) is 'n klein boompie wat meestal as 'n bosserige struik voorkom. Die boom kom voor in noordelike KwaZulu-Natal. Die boom het rooi blomme met 'n borselagtige voorkoms wat in digte, kompakte hofies gedra word. Die sade is ongeveer 2 cm lank.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]