Hamerkop

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Scopus umbretta)
Jump to navigation Jump to search

Hamerkop
Hammerkop Scopus umbretta Fluff One 2700px.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Scopidae

Bonaparte, 1849
Genus:
Scopus

Brisson, 1760
Spesie:
S. umbretta
Binomiale naam
Scopus umbretta
Gmelin, 1789

Die Hamerkop (Scopus umbretta) is 'n mediumgrootte voël wat in Afrika (suid van die Sahara) en in Wes-Arabië aangetref word. As gevolg van die hamerkop se unieke eienskappe is die spesie self ook 'n genus (Scopus) en 'n familie (Scopidae).

Algemene beskrywing[wysig | wysig bron]

Identifikasie[wysig | wysig bron]

Mediumgrootte voël (56 cm). Die vorm van die kop en kuif herinner aan 'n hamer en is die oorsprong van die naam vir die voël. Bruin vere bedek die hele voël.

Dieet[wysig | wysig bron]

Voedsel bestaan uit vis, paddas, knaagdiere en ander klein diertjies.

Ander name[wysig | wysig bron]

  • Engelse naam: Hamerkop
  • Duitse naam: Hammerkopf
  • Wetenskaplike naam: Scopus umbretta

Verspreiding[wysig | wysig bron]

Afrika suid van die Sahara, Madagaskar en Suidwes-Arabië in alle vleiland-gebiede. Hierdie voëls word gewoonlik alleen of in pare aangetref.

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) BirdLife International (2008). Scopus umbretta. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 3 Februarie 2009. Databasisinskrywing gee 'n kort motivering hoekom hierdie spesie nie bedreig is nie.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]