Scott Forbes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Scott Forbes
Geboortenaam Conrad Scott-Forbes
Geboorte (1920-09-11)11 September 1920
Nasionaliteit Engels
Sterfte 25 Februarie 1997 (op 76)
Beroep(e) Akteur en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Scott Forbes (11 September 1920 – 25 Februarie 1997) was 'n Engelse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent The Penthouse (1967) en in die televisiereekse Telephone Time (1956), The Adventures of Jim Bowie (1956), en The Saint (1962).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1950: Rocky Mountain
  • 1951: Operation Pacific
  • 1951: Raton Pass
  • 1954: Charade
  • 1961: Saint of Devil's Island
  • 1967: The Penthouse
  • 1970: Perfect Friday

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1954: Medic
  • 1955: Frontier
  • 1956: Telephone Time
  • 1956: The Adventures of Jim Bowie
  • 1962: The Saint
  • 1963: 24-Hour Call
  • 1965: The Wednesday Thriller
  • 1967: Boy Meets Girl
  • 1968: Treasure Island

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1948: Jenny Villiers
  • 1949: An English Summer
  • 1952: Anne Bradstreet, Puritan Poetess
  • 1952: Our Sister Emily
  • 1953: No Man Is an Island
  • 1961: Line of Enquiry
  • 1967: Freitag muß es sein
  • 1972: Verdacht gegen Barry Croft
  • 1975: The Boy Dave

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]