Bostaaibos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Searsia chirindensis)
Jump to navigation Jump to search

Bostaaibos
Searsia chirindensis, blomme en vrugte, Pretoria NBT.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. chirindensis
Binomiale naam
Searsia chirindensis
(Baker f.) Moffett

Die Bostaaibos (Searsia chirindensis) is 'n boom wat voorkom aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika. Hierdie boom word die hoogste van die genus en groei meestal in woude maar kan ook soms as 'n struik voorkom. Die vrugte (5 mm in deursnee) is eers gelerig-pienk en word later rooi wanneer dit ryp is. Die blare is donkergroen en elke blaar bestaan uit drie blaartjies en die jong blaartjies is rooi gespikkel.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]