Besembos
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Searsia erosa)
Besembos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. erosa
|
Binomiale naam | |
Searsia erosa (Thunb.) Moffett, (2007)
| |
Sinonieme | |
|
Die besembos (Searsia erosa, voorheen Rhus erosa), is 'n boom wat tot 4 m hoog word met 'n omtrek van 9 m. Dit is 'n immergroen boom met baie takke en 'n donker bas. Die boom blom van Oktober tot Desember en dra wit of groengeel blommetjies. Die boom se FSA-nommer is 383.[1]
Die boom kom in die Noord-Kaap, Vrystaat, Wes-Kaap, Botswana en Lesotho voor.
Galery
[wysig | wysig bron]-
Searsia erosa, blare
-
blaar-detail