Gewone taaibos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Searsia pyroides)
Jump to navigation Jump to search

Gewone taaibos
Searsia pyroides, loof, a, Louwsburg.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. pyroides
Binomiale naam
Searsia pyroides
(Burch.) Moffett

Die Gewone taaibos (Searsia pyroides), voorheen Rhus pyroides, is 'n boom wat feitlik reg oor Suid-Afrika voorkom behalwe die Noord-Kaap en Wes-Kaap.

Die boom groei in 'n groot variëteit van habitats. Dorings is soms teenwoordig. Klein ronde vruggies word deur verskeie voëls geëet, o.a. spreeus, tiptolle, fisante en houtkappers. Ruspes van sommige skoenlapperspesies lewe op die bome.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]