Sebrabaskanniedood

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Sebrabaskanniedood
S.A. nasionale nommer: 279 [1]
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(klade): Angiosperms
(klade): Eudicots
(klade): Rosids
Orde: Sapindales
Familie: Burseraceae
Genus: Commiphora
Spesie: C. viminea
Binomiale naam
Commiphora viminea
Sinonieme

Commiphora merkeri
(van sommige outeurs)

Die Sebrabaskanniedood (Commiphora viminea) [1] is 'n klein (9 m) immergroen boom wat beperk is tot basaltiese grond in die noorde en noordooste van Punda Maria in die Krugerwildtuin, en ook in die suidooste van Zimbabwe voorkom.

Bron[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 111. ISBN 978-1-77007-759-1. 

Sien ook[wysig | wysig bron]