Sekelstert grootoog

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Sekelstert grootoog
Crescent-tail bigeye, Priacanthus hamrur at Little Brother, Red Sea, Egypt SCUBA 2.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superclass:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. hamrur
Binomiale naam
Priacanthus hamrur
(Forsskål, 1775)

Die Sekelstert grootoog (Priacanthus hamrur) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika van Oman tot by Knysna. In Engels staan die vis bekend as die Crescent-tail bigeye.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

Die vis kan sy kleur van silwer na rooierig binne sekondes verander en word tot 45 cm lank.

Habitat[wysig | wysig bron]

Die vis verkies om te leef in koraalriwwe en rots bodems in water wat van 5 – 250 m diep is. Die visse is gewoonlik onaktief deur die dag. Goeie eetvis.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]