Senecio
Voorkoms
Senecio | |
---|---|
Senecio rhyncholaenus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Asterales |
Familie: | Asteraceae |
Supertribus: | Senecionodae |
Tribus: | Senecioneae |
Subtribus: | Senecioninae |
Genus: | Senecio L., Sp. Pl.: 866 (1753) |
Spesies | |
|
Senecio is 'n genus van blomdraende plante uit die familie Asteraceae.
Verskeie soorte van hierdie groot genus kom in Suid-Afrika voor.[1]
Sommige spesies slinger met hulle slap stingels teen of om ander plante op, of gebruik die ander plante as ondersteuning:
Ander is blaarsukkulente:
'n Voorbeeld wat met sy wortels in water of modder groei is
Die stingels van sommige soorte groei plat teen die grond en net die hofies word bokant die grondoppervlak gedra. 'n Voorbeeld is:
'n Voorbeeld van 'n spesie met blare met drie tot vyf hoofare is
Melksap kom voor by:
'n Baie aromatiese soort is:
Daar is soorte wat dunsiekte of Moltenosiekte veroorsaak:
'n Meerjarige soort is:
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ P.P.J. Herman (2002). "Die plantfamilie Asteraceae : 4 interessante groeivorme en ekonomies belangrike soorte : general article and report". Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie. 21 (3).