Sergey Shoygu

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Official portrait of Sergey Shoigu.jpg

Sergey Kuzhugetovich Shoygu (Russiese: Серге́й Кужуге́тович Шойгу́, [sʲirˈɡʲɛj kuʐuˈɡʲɛtəvit͡ɕ ʂɐjˈɡu], Tuvan: Сергей Күжүгет оглу Шойгу, [sʲirˈɡʲɛj kyʒyˈɣɛt ɔˈɣlu ʃɔjˈɣu]; gebore op 21 Mei 1955) is 'n Russiese politikus en generaal van die leër wat sedert 2012 dien as Minister van Verdediging van die Russiese Federasie en as Voorsitter van die Raad van Ministers van Verdediging van die GOS.

Voorheen was Shoygu minister van noodsituasies van 1991 tot 2012, en dien kortliks as goewerneur van Moskou-oblast in 2012. Shoygu beklee die militêre rang van generaal van die leër. Shoygu is ook die president van die Internasionale Sportfederasie van brandbestryders en reddingswerkers.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]