Serisiet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Serisiet (Magurka, Lae Tatra Slowakye)

Serisiet is 'n mineraal Dit is'n fynkorrelrige wit kaliummika wat die verweringsproduk van verskeie aluminosilikaatminerale is. [1] Die formule is KAl2(AlSi3O10)(OH,F)2 Dit is 'n soort muskoviet wat soms effens met paragoniet gemeng is. [2]

Verwysings[wysig | wysig bron]