Serruria nivenii

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Serruria nivenii
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. nivenii
Binomiale naam
Serruria nivenii
Salisb. ex Knight

Die (Serruria nivenii) is 'n struik wat tot die genus Serruria behoort.

Bevolkings van hierdie swak bekende, en ongewone spesies, word eers onlangs erken in die Groenlandberg naby Elgin, die Swartberg by Caledon, en die boonste dele van die Kleinrivierberge by Hermanus.[1]

Naam[wysig | wysig bron]

Die plant is vernoem na die Skotse plantkundige James Niven.[2]

Dit was ook tevore bekend as Serruria plumosa[3] en Serruria scariosa[4].

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Nelson, E. C., & Rourke, J. P. (1993). James Niven (1776-1827), a Scottish Botanical Collector at the Cape of Good Hope. His Hortus siccus at the National Botanic Gardens, Glasnevin, Dublin (DBN), and the Royal Botanic Gardens, Kew (K). Kew Bulletin, 48(4), 663. doi:10.2307/4118846
  2. http://www.s2a3.org.za/bio/Biograph_final.php?serial=2037
  3. https://www.gbif.org/species/3997333
  4. https://www.gbif.org/species/3997245