Seskol-klipkabeljou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Seskol-klipkabeljou
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Serranidae
Subfamilie: Epinephelinae
Genus: Cephalopholis
Spesie: C. sexmaculata
Binomiale naam
Cephalopholis sexmaculata
(Rüppell, 1830)

Die Seskol-klipkabeljou (Cephalopholis sexmaculata) is vis wat wyd verspreid voorkom in die Indiese-Stille Oseaan gebied, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by KwaZulu-Natal. Die spesie word min gesien in Suid-Afrikaanse waters. In Engels staan die vis bekend as die Sixblotch rockcod.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Cabanban, A.S., Myers, R., Yeeting, B., Pollard, D., Kulbicki, M. & Fennessy, S. 2008. Cephalopholis sexmaculata. In: IUCN 2013. IUCN Red List of Threatened Species. Version 2013.1. <www.iucnredlist.org>. Downloaded on 09 September 2013.

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]