Sewernaja Zemlja

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Sewernaja Zemlja
Inheemse naam: Се́верная Земля́
Nasa-Satellietbeeld van Sewernaja Zemlja
Nasa-Satellietbeeld van Sewernaja Zemlja
Geografie
Kara sea2SZ.PNG
Ligging Rusland, Arktiese Oseaan
Koördinate 79°30′N 97°15′O / 79.500°N 97.250°O / 79.500; 97.250Koördinate: 79°30′N 97°15′O / 79.500°N 97.250°O / 79.500; 97.250

Totale eilande 30
Hoofeilande Oktoberrewolusie-eiland
Oppervlakte 37 000 vk km
Hoogste punt Berg Karpinsky 965 m
Administrasie
Vlag van Rusland Rusland
Federale distrik Siberiese
Krai Flag of Krasnoyarsk Krai.svg Krasnojarsk

Demografie
Bevolking 0

Kaart van Sewernaja Zemlja

Sewernaja Zemlja (Russies: Се́верная Земля́ [ˈsʲevʲɪrnəjə zʲɪˈmlʲa], letterlik: "Noordelike land") is 'n argipel in die Arktiese Oseaan. Die argipel is noord van Siberië, oos van Franz Josef-land, noordoos van Nowaja Zemlja, noordwes van die Nieu-Siberiese Eilande en suid van die Noordpool geleë. Dit grens aan die Arktiese Oseaan in die noorde, die Karasee in die suidweste en die Laptefsee in die suidooste.

Die eerste amptelike verwysing dateer van 1913 en Sewernaja Zemlja is in 1930–1932 gekarteer, waarmee dit die laaste groot argipel op aarde geword het, wat verken is.[1]

Sewernaja Zemlja is onbewoon. Die argipel behoort administratief tot die Krasnojarsk-krai van die Siberiese Federale Distrik.[2]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) Barr, William (1975). “Severnaya Zemlya: the last major discovery”. Geographical Journal 141 (1): 59–71. doi:10.2307/1796946.
  2. (en) Severnaya Zemlya”. Encyclopædia Britannica. URL besoek op 16 Julie 2017.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]