Sharni Vinson

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Sharni Vinson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 22 Julie 1983 (1983-07-22) (36 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2001–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sharni Vinson (gebore 22 Julie 1983) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Step Up 3D (2010), You're Next (2011), Bait (2012), en House on Willow Street (2016).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2010: Step Up 3D
  • 2011: You're Next
  • 2012: Bait
  • 2013: Patrick
  • 2016: House on Willow Street

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2000: The Big Arvo
  • 2018: Captain Fitastic

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2011: Blue Crush 2

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]