Shaun Bartlett

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Shaun Bartlett
Persoonlike inligting
Geboortenaam Thurston Shaun Bartlett
Gebore 31 Oktober 1972 (1972-10-31) (44 jaar oud)
Geboorteplek Kaapstad, Suid-Afrika
Hoogte 1,85 m
Speelposisie Aanvaller (afgetree)
Jeugloopbaan
Norway Parks
Vasco Da Gama
Seniorloopbaan*
Jare Span Kere (Doele)
1992–1995 Ajax Kaapstad 116 (48)
1996–1997 Colorado Rapids 36 (9)
1997 MetroStars 13 (2)
1997–1998 Ajax Kaapstad (leen) 18 (8)
1998–2000 FC Zürich 77 (27)
2000–2006 Charlton Athletic 123 (24)
2006–2008 Kaizer Chiefs 31 (11)
2008–2009 Bloemfontein Celtic 8 (0)
Totaal 422 (129)
Nasionale span
1995–2005 Suid-Afrika 74 (28)
Spanne bestuur
2012- Golden Arrows (assistent-bestuurder)
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 4 April 2009.

† Kere uitgedraf (Doele).

‡ Nasionale spankere en -doele korrek soos op 4 April 2009

Thurston Shaun Bartlett (gebore op 31 Oktober 1972 in Kaapstad) is 'n voormalige Suid-Afrikaanse sokkerspeler (doelskieter). Hy speel die grootste deel van sy loopbaan (van 1996 tot 2006) oorsee, waar hy in Engeland die Premier Liga-toekenning vir die beste doel van die 2001/2-seisoen kry. Van 1995 tot 2005 het hy in 74 wedstryde uitgedraf en 28 doele vir die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan (Bafana-Bafana) geskiet.[1] Die laaste klub waarvoor hy uitgedraf het was Bloemfontein Celtic.

Klubs[wysig | wysig bron]

Jaar Klub Wedstryde Doele
1992–1995 Ajax Kaapstad 116 48
1996–1997 Colorado Rapids 36 9
1997 Red Bull New York 13 2
1997–1998 Ajax Kaapstad (gehuur) 18 8
1998–2000 FC Zürich 77 27
2000–2006 Charlton Athletic 123 24
2006–2008 Kaizer Chiefs 31 11
2008–2009 Bloemfontein Celtic 8 0

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8