Sheetal Sheth

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Sheetal Sheth
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 24 Junie 1976 (1976-06-24) (43 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en skryfster
Aktiewe jare 1999–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sheetal Sheth (gebore 24 Junie 1976) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Looking for Comedy in the Muslim World (2005), The World Unseen (2007), en I Can't Think Straight (2008).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1999: ABCD
  • 2001: A Pocket Full of Dreams
  • 2001: American Chai
  • 2001: Wings of Hope
  • 2004: Indian Cowboy
  • 2005: Looking for Comedy in the Muslim World
  • 2007: The World Unseen
  • 2008: I Can't Think Straight
  • 2009: Why Am I Doing This?
  • 2011: Three Veils
  • 2011: Stalemate
  • 2011: Being Bin Laden
  • 2012: Yes, We're Open
  • 2013: The Wisdom Tree
  • 2019: Hummingbird
  • Forbidden Steps

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2004: reDesign
  • 2005: Showbiz India Xtreme
  • 2006: The Singles Table
  • 2010: Futurestates
  • 2012: Nice Girls Crew
  • 2012: Lips

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]