Sheila Kelley (Britse aktrise)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Sheila Kelley
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sheila Kelley is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Wish You Were Here (1987) en Secrets & Lies (1996), en in die televisiereekse Eh Brian! It's a Whopper (1984) en Dalziel and Pascoe (1996).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1987: Wish You Were Here
  • 1996: Secrets & Lies

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1982: Objects of Affection
  • 1984: Eh Brian! It's a Whopper
  • 1987: The Refuge
  • 1994: Moving Story
  • 1996: Dalziel and Pascoe

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]