Gaan na inhoud

Shelley Morrison

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Shelley Morrison
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Rachel Mitrani
Geboorte (1936-10-26)26 Oktober 1936
South Bronx, New York, Verenigde State
Sterfte 1 Desember 2019 (op 83)[1][2]
Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1961–2016
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Shelley Morrison (gebore Rachel Mitrani; 26 Oktober 1936 – 1 Desember 2019)[1][2] was 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger van Joodse afkoms. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Troop Beverly Hills (1989), Fools Rush In (1997), en Shark Tale (2004), en in die televisiereeks Will & Grace (1998).[1][2]

Morrison is op Sondag, 1 Desember 2019 in Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State in die ouderdom van 83 aan hartversaking oorlede.[1][2]

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1989: Troop Beverly Hills
  • 1997: Fools Rush In
  • 2004: Shark Tale

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 1967: The Flying Nun
  • 1998: Will & Grace

Televisierolprente

[wysig | wysig bron]
  • 2015: The Story Behind: Will & Grace

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Victor, Daniel (2 Desember 2019). "Shelley Morrison, 'Will & Grace' Actress, Dies at 83". The New York Times (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Maart 2020. Besoek op 2 Desember 2019.
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 Bezuidenhout, Leonie (2 Desember 2019). "'Will and Grace'-aktrise sterf". Maroela Media. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Mei 2020. Besoek op 2 Desember 2019.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]