Shepard Menken

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Shepard Menken
Geboorte (1921-11-02)2 November 1921
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 2 Januarie 1999 (op 77)
Beroep(e) Akteur, regisseur, en vervaardiger
Aktiewe jare 1949–1990
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Shepard Menken (2 November 1921 – 2 Januarie 1999) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Killers from Space (1954) en South Seas Adventure (1958), en in die televisiereeks I Spy (1965).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1954: Killers from Space
  • 1958: South Seas Adventure
  • 1982: Bugs Bunny's 3rd Movie: 1001 Rabbit Tales

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1952: The Cases of Eddie Drake
  • 1961: The Alvin Show
  • 1964: The Famous Adventures of Mr. Magoo
  • 1965: I Spy
  • 1966: The Lone Ranger
  • 1967: Super President
  • 1981: Goldie Gold and Action Jack

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]