Shortstraw

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Shortstraw
Shortstraw.png
OorsprongJohannesburg, Suid-Afrika
Webwerfshortstraw.co.za
Lede
  • Alastair Thomas
  • Tom Revington
  • Gad De Combes
  • Russell Grant
  • Jake Rubinstein
Portal.svg Musiekportaal

Shortstraw is 'n musiekgroep uit Johannesburg, Suid-Afrika. Hul musiek word onder hul eie etiket, Boosh Records, in Suid-Afrika uitgegee en digitale verspreiding word deur Sony Music behartig.

Toekennings[wysig | wysig bron]

Toegeken[wysig | wysig bron]

  • 2012: MK MVP (vir "Waterworks")[1]
  • 2013: MK Award 2013 Best Indie (vir "One Long Day")[2]
  • 2014: MK Awards 2014 Best Video (vir "Waterworks")[3]
  • 2014: MK Awards 2014 Best Album (vir Good Morning Sunshine)[4]

Genomineer[wysig | wysig bron]

  • 2014: MTV Africa Music Awards – Best Alternative[5]

Lede[wysig | wysig bron]

Teenwoordig[wysig | wysig bron]

Gewese[wysig | wysig bron]

  • Jason Hartford (kitaar en sintetiseerder)
  • Phil Brierley (baskitaar)
  • Oliver Nathan (tromme en agtergrondstem)

Diskografie[wysig | wysig bron]

  • 2008: We Slept Through it All EP
  • 2011: You’re Underfed, I’m Wonderful
  • 2013: Good Morning, Sunshine
  • 2015: Youthless
  • 2017: Those Meddling Kids

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]