Sid Vicious

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Sid Vicious
Sid Vicious.jpg
Vicious in 1978
GeboortenaamSimon John Ritchie[1]
Geboorte(1957-05-10)10 Mei 1957
Lewisham, Londen
Afsterwe2 Februarie 1979 (op 21)
New York, Verenigde State
Beroep(e)Baskitaarspeler en sanger
Genre(s)Punk
Instrument(e)
  • Sang
  • baskitaar
  • tromme
Aktiewe jare1976–1979
Etikette
WebwerfSid Vicious Bio
Assosiasies
Portal.svg Musiekportaal

Sid Vicious (gebore Simon John Ritchie,[2][1] 10 Mei 1957 – 2 Februarie 1979) was 'n Britse baskitaarspeler en sanger. Hy is bekend as die lid van die punk musiekgroep Sex Pistols, wat Glen Matlock vervang het op baskitaar.

Hy is oorlede in 1979 aan 'n oordose heroïen.

Vroeë lewe[wysig | wysig bron]

Vicious was gebore Simon John Ritchie[2][1] op 10 Mei 1957 in Lewisham, van John en Anne Ritchie.

Ritchie het vir John Lydon, stigter van die Sex Pistols ontmoet in 1973.[3]

Diskografie[wysig | wysig bron]

Solo[wysig | wysig bron]

  • Sid Sings (1979)
  • The Idols with Sid Vicious (1993)
  • Sid Vicious & Friends (1998)
  • Better (2001)
  • Live at Max's Kansas City, NY 1978 (2002)
  • At the Electric Ballroom (2003)
  • Too Fast to Live (2004)
  • Sid Lives (2007)
  • Chaos and Disorder Tapes (2008)

Sex Pistols[wysig | wysig bron]

Ateljeealbum[wysig | wysig bron]

  • Never Mind the Bollocks, Here's the Sex Pistols (Virgin, 1977)

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 Anger Is An Energy: My Life Uncensored. Simon & Schuster. p. 54. ISBN 978-1-47113-719-8. 
  2. 2,0 2,1 http://sidandnancylovekills.blogspot.com/2012/02/birth-and-death-of-sid-vicious.html
  3. Savage, John (2005). England's Dreaming. London: Faber and Faber.  p.116

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]