Sidney Fox

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Sidney Fox
Geboorte (1907-12-10)10 Desember 1907
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 15 November 1942 (op 34)
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sidney Fox (10 Desember 1907 – 15 November 1942) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Bad Sister (1931), The Mouthpiece (1932), Murders in the Rue Morgue (1932), en Midnight (1934).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1931: The Bad Sister
  • 1931: 6 Cylinder Love
  • 1931: Strictly Dishonorable
  • 1931: Nice Women
  • 1932: The Mouthpiece
  • 1932: Murders in the Rue Morgue
  • 1932: Afraid to Talk
  • 1932: Once in a Lifetime
  • 1933: The Adventures of King Pausole
  • 1933: The Merry Monarch
  • 1934: Midnight
  • 1934: Down to Their Last Yacht
  • 1934: School for Girls

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]