Silvertown

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Silvertown
Tate & Lyle se suikerraffinadery
Tate & Lyle se suikerraffinadery
Ligging van Silvertown op 'n kaart (Groter Londen)
Silvertown
Silvertown
Koördinate: 51°30′0″N 0°2′0″O / 51.50000°N 0.03333°O / 51.50000; 0.03333Koördinate: 51°30′0″N 0°2′0″O / 51.50000°N 0.03333°O / 51.50000; 0.03333
Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Land Flag of England.svg Engeland
Graafskap Groter Londen
Borough Newham
Tydsone MGT (UTC±00:00)
 - Somer (DST) BST (UTC+01:00)
Poskode E16
Skakelkode(s) 020

Silvertown is 'n nywerheidsgebied aan die noordoewer van die Teemsrivier wat administratief deel uitmaak van die Londense distrik Borough of Newham. Die buurt is vernoem na die nyweraar Samuel Winkworth Silver wat hier in 1852 'n rubberaanleg gevestig het. Silvertown word tans deur twee groot aanlegte oorheers - Tate & Lyle se suikerraffinadery en John Knight ABP se karkasverwerkingsaanleg. London City-lughawe, een van vyf lughawens in of naby die Britse hoofstad, is aan die oostelike kant van Silvertown geleë.