Silwer-rower

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Silwer-rower
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Ostariophysi
Orde: Characiformes
Familie: Alestidae
Genus: Micralestes
(Boulenger, 1899)[2]
Spesie: M. acutidens
Binomiale naam
Micralestes acutidens
(Peters, 1852)[3][4]

Die Silwer-rower (Micralestes acutidens) is 'n varswater vis wat voorkom in die Zambezi-, Kunene-, Okavango- en riviere aan die ooskus suidwaarts tot by die Pongolarivier. Dit kom ook voor in die Kongorivier. In Engels staan die vis bekend as die Silver robber.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

Die vis is silwer met 'n helder breë streep oor die bokant van die sye, die vinne is geel of oranje en die dorsale vin het 'n kenmerkende swart punt. Die anale- en bekkenvinne het wit rante. Die vis word 80 mm lank.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. UICN (en)
  2. Boulenger, G. A., 1899. Matériaux pour la faune du Congo. Zoologie.--Série I. Poissons nouveaux du Congo. Quatrième Partie. Polyptères, Clupes, Mormyres, Characins. Ann. Mus. Congo (Ser. Zool.) v. 1 (fasc. 4): 59-96, Pls. 30-39.
  3. BioLib (en)
  4. Peters, W. (C. H.)., 1852. Diagnosen von neuen Flussfischen aus Mossambique. Monatsb. Akad. Wiss. Berlin 1852: 275-276, 681-685.

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]