Silwerflits stekelwang

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Silwerflits stekelwang
Bewaringstatus

Nie geëvalueer (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Nemipteridae
Genus: Scolopsis
Spesie: S. vosmeri
Binomiale naam
Scolopsis vosmeri
(Bloch, 1792)

Die Silwerflits stekelwang (Scolopsis vosmeri) is 'n vis wat voorkom in die Indiese - Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Durban. Die vis kom ook voor in die wes Indiese Oseaan eilande. In Engels staan die vis bekend as Silverflash spinecheek.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

Die kleur wissel tussen rooibruin tot geel met 'n donker kol by die basis van elke skub. Die kop is donker met 'n wit vlek op die agterkant van die kop. Die onderkant van die operkulum is rooi en die boonste rand swart. Die vis word 20 cm lank.

Habitat[wysig | wysig bron]

Die vis verkies modderige of sand seebodems in water wat tot 60 m diep raak en aard ook goed in 'n akwarium.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]