Silwerstreep-goudvissie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Silwerstreep-goudvissie
Bewaringstatus

Nie geëvalueer (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Serranidae
Subfamilie: Anthiinae
Genus: Pseudanthias
Spesie: P. cooperi
Binomiale naam
Pseudanthias cooperi
(Regan, 1902)

Die Silwerstreep-goudvissie (Pseudanthias cooperi) is 'n vis wat voorkom in die westelike Stille Oseaan, die Indiese Oseaan en die kus van Oos-Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Silver-streak goldie.

Identifikasie[wysig | wysig bron]

Die vis word tot 10 cm lank. Die mannetjie het 'n rooi kop, stert en dorsale vin terwyl die lyf pienkerig en wit aan die penskant is. Die wyfie se lyf is rooibruin aan die bokant, die sye is bruinerig en wit aan die penskant.

Die vis vreet soöplankton.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]