Silwervis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Silwervis
Bewaringstatus

Status iucn3.1 NT af.svg
Byna bedreig (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Sparidae
Genus: Argyrozona
Spesie: A. argyrozona
Binomiale naam
Argyrozona argyrozona
(Valenciennes, 1830)

Die Silwervis (Argyrozona argyrozona) is 'n endemiese vis wat aan die Suid-Afrikaanse suidkus voorkom vanaf Tafelbaai tot by die Oos-Kaap. Dit staan ook bekend as 'n Kapenaar en in Engels staan dit bekend as die Carpenter.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

Die vis se kop en lyf is silwer met sewe horisontale silwerpienk strepe met klein, blou kolletjies aan die sye. Die vis is gewoonlik 40 cm lank maar kan tot 90 cm lank word en weeg dan 4 kg.

Habitat[wysig | wysig bron]

Die volwasse visse kom voor in water van 50 – 200 m diep by riwwe of rotsagtige seebodem. Die onvolwasse visse verkies riwwe nader aan die land in water wat 10 – 40 m diep is. Die Silwervis eet tjokka, ansjovis en sardyne. Die wyfies skiet kuit van Desember tot April. Dit is 'n gewilde eetvis.

Trivia[wysig | wysig bron]

Die Papierbek Barbus mattozi, 'n varswater vis, staan ook bekend as die Silwervis.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]