Simfonie nr. 3 in E-mol, Opus 55, "Eroica" (Beethoven)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Symphony Nr. 3 in E-majeur
Sinfonia Eroica
deur Ludwig van Beethoven
Eroica Beethoven title.jpg
Die voorblad van die oermanuskrip wat duidelik wys met hoeveel drif Beethoven die toewyding daarvan aan Napoleon uitgekrap het.
KatalogusOp. 55
StylKlassieke periode
Gekomponeer1802–1804
Opgevoer7 April 1804, Wene, Oostenryk
BewegingsFour

Die Simfonie nr. 3 in E♭ majeur, Op. 55, (ook Italiaanse Sinfonia Eroica, Heroïese simfonie) is 'n simfonie in vier bewegings deur Ludwig van Beethoven. Die simfonie is een van die mees gevierde werke van Beethoven. Die grootskaalse komposisie het die begin van Beethoven se kreatiewe middelperiode gemerk.[1][2]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. The Symphony, ed. Ralph Hill, Pelican Books (1949), p. 99.
  2. Symphony No. 6 in F Major, Op. 68 Pastorale (Schott), ed. Max Unger, p. vi.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]