St. Vincent en die Grenadines

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Saint Vincent and the Grenadines
Saint Vincent and the Grenadines
Vlag van St. Vincent en die Grenadines Wapen van St. Vincent en die Grenadines
Vlag Wapen
Nasionale leuse:
Pax et justitia

Peace and justice
Volkslied:
St Vincent Land So Beautiful
Ligging van St. Vincent en die Grenadines
Hoofstad Kingstown
Grootste stad Kingstown
Amptelike tale Engels
Regering Parlementêre demokrasie
Konstitusionele monargie
Koningin Elizabeth II
Ralph Gonsalves
Onafhanklikheid
Onafhanklikheid
Verklaar

van Verenigde Koninkryk
27 Oktober 1979
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
1_E11 389 km2  (198ste)
Bevolking
 - 2008-skatting
 - Digtheid
 
120 000 (182ste)
307 / km2 (39ste)
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2009-skatting

1 069 biljoen
$9,976()

Geldeenheid Oos-Karibiese-dollar (XCD)
Tydsone
 - Somertyd
UTC (UTC-4)
(begin 11 Maart; eindig 4 November) (UTC-4)
Internet-TLD .vc
Skakelkode +784

St. Vincent en die Grenadines (Engels: Saint Vincent and the Grenadines) is 'n eilandnasie in Noord-Amerika met 'n oppervlakte van 389 km² en het 'n bevolking van 120 000 inwoners in 2008 gehad. St. Vincent en die Grenadines lê tussen die Karibiese See en die Atlantiese Oseaan in die suide van St. Lucia, in die weste van Barbados en in die noorde van Grenada. Die hoofstad en grootste stad is Kingstown.


 
Lande in Noord-Amerika
Antigua en Barbuda | Bahamas | Barbados | Belize | Costa Rica | Dominica | Dominikaanse Republiek | El Salvador | Grenada | Guatemala | Haïti | Honduras | Jamaika | Kanada | Kuba | Meksiko | Nicaragua | Panama | St. Kitts en Nevis | St. Lucia | St. Vincent en die Grenadines | Trinidad en Tobago | Verenigde State van Amerika
Afhanklike gebiede: Koninkryk van Denemarke: Groenland | Frankryk: Guadeloupe - Martinique - Saint-Barthélemy - Saint-Martin - Saint-Pierre en Miquelon - Clipperton | Koninkryk van die Nederlande: Aruba - Curaçao - Sint Maarten | Nederland: Bonaire - Saba - Sint Eustatius | Verenigde Koninkryk: Anguilla - Bermuda - Britse Maagde-eilande - Kaaimanseilande - Montserrat - Turks- en Caicos-eilande | Verenigde State: Amerikaanse Maagde-eilande - Navassa - Puerto Rico

Lande van: Afrika Asië Europa Oseanië Suid-Amerika