Sjabloon:Enkelnuklied/doc

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Hierdie sjabloon word gebruik vir nukliede en isotope, veral in formules. So lyk die sjablone vir koolstof en koolstof-14 onderskeidelik, sonder en met 'n skakel:

Gebruik die volgende:

1. {{Element|koolstof}} of {{Element|link=yes|Koolstof}}
2. {{Enkelnuklied|Koolstof|14}} of {{Enkelnuklied|link=yes|Koolstof|14}}

En dit sal so lyk:

Sjabloon Sonder skakel    Met skakel
{{Element}} C C
{{Enkelnuklied}}      14C 14C

Sjablone[wysig bron]

Die volgende sjablone werk saam: