Sjabloon:Omreken/3/doc

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Die Omrekenaar Sjabloon:Omreken/3 sal 3 hoeveelhede gelyktydig omskakel, en laat 'n kombinasie van van verskillende reekswoorde tusen die 3 hoeveelhede toe. Al 3 hoeveelhede word egter hanteer asof dieselfde tipe eenheid. Die uitvoereenheid moet verskaf word, of gee "0" weer vir die verstek uitvoereenheid.

Gebruik[wysig bron]

{{Omreken/3 |5|by|6|by|7|m|vt}}
{{Omreken/3 |5|x|6|x|7|m|vt}}
{{Omreken/3 |5|-|6|-|7|m|vt}}
{{Omreken/3 |7|tot|8|by|4.5|km|myl|afk=aan}}

Die sjabloon het dieselfde parameters as Sjabloon:Omreken, so dit laat afkorting afk=in of afk=uit of afk=geen toe, wikiskakels kpl=in of kpl=uit, en byvoeglike naamwoord modus byv=aan. Die af-skeier kan 'n kommapunt ook wees: vert=kmapnt, vert=kommapunt, vert=of, vert=komma & vert=b (hakies is verstek). Die gebruik van die opsionele parameter "waarsku=ja" sal jou waarsku as die af-skeier 'n ongewone woord is (behalwe vir: tot, by, en, of, -, +/-, x, xx of komma).

Voorbeelde[wysig bron]

Die volgende voorbeelde vertoon 'n mengsel van "by" & "x" of "tot" binne sekere omrekenings:

Invoer Vertoon as
{{Omreken/3 |5|by|6|by|7|m|vt}} 5 by 6 by 7 meter (16 by 20 by 23 vt)
{{Omreken/3 |5|x|6|x|7|m|vt}} 5×6×7 meter (16×20×23 vt)
{{Omreken/3 |7|tot|8|tot|9|km|myl}} 7 tot 8 tot 9 kilometer (4,3 tot 5 0 tot 5,6 myl)
{{Omreken/3 |7|tot|8|tot|9|km|myl|afk=aan}} 7 tot 8 tot 9 km (4,3 tot 5 0 tot 5,6 myl)
{{Omreken/3 |7|tot|8|tot|9|km|myl|adj=aan}} 7 tot 8 tot 9 kilometer (4,3 tot 5 0 tot 5,6 myl)
{{Omreken/3 |5|tot|6|by|7|m|vt}} 5 tot 6 by 7 meter (16 tot 20 by 23 vt)
{{Omreken/3 |5|by|6|x|7|m|vt}} 5 by 6×7 meter (16 by 20×23 vt)
{{Omreken/3 |10|-|20|-|30|°C|F|vert=of}} 10–20–30 °C of 50–68–86 °F
{{Omreken/3 |11|-|22|-|33|°C|F|vert=kmapnt}} 11–22–33 °C; 52–72–91 °F
{{Omreken/3 |40|-|50|-|60|°F|C|kpl=aan}} 40–50–60 °F (4–10–16 °C)
{{Omreken/3 |45|-|55|-|65|°F|C|kpl=uit}} 45–55–65 °F (7–13–18 °C)
{{Omreken/3 |5+1/2|by|6+1/3|x|7+1/4|m|vt}} 5+12 by 6+13×7+14 meter (18 by 21×24 vt)

Die reekswoorde is: tot, by, en, of, -, +/-, x, xx & komma. Vertoontipes: vert=komma, vert=kmapnt, vert=of, vert=s, vert=2 (or vert=uit), vert=# (or vert=getal) en vert=b. Die resultate is dieselfde soos met die gebruik van Sjabloon:Omreken vir elke hoeveelheid individueel.

Sien ook[wysig bron]