Sjabloon:Omreken/getvert
−14 000,
Die Sjabloon:Omreken/getvert verwerk 'n getal, vir vertoon, deur nate gaan of 'n breukdeel vertoon moet word (by "/"), anders gebruik dit 'n sintaksontleder-funksie (sien engelse hulp by Parser functions) {{formatnum:{{{1|6000}}}}} om komma's of spasies in te voeg, soos om "6 000" te vertoon. In 99% van olnangse Wikipedia gebruik is daar relatief min artikels wat breuke gebruik.
- Gebruik: {{Omreken/getvert|6+3/8}} → 6
3⁄8
- {{Omreken/getvert|-4-1/2}} → −4 1⁄2
- {{Omreken/getvert|23500}} → 23 500
- {{Omreken/getvert|2300+643/1250}} → 2300 643⁄1250
- {{Omreken/getvert|14+6/ }} → Expression error: Unexpected < operator
Toepassing
[wysig bron]Die nagaan vir breukdele gebruik die sintaksontleder-funksie {{#titleparts:xx/xx|1|2}} om 'n getal te verdeel by "/" (indien enige, soos met: 6+3/8) en gaan dan na of deel 2 (die deler, na die skuinsstreep) 'n getal beva om die gebruik van {{Omreken/getvert/breuk}}) aan die gang te sit. Dus gebruik die sjabloon:
- #if: {{#titleparts:{{{1|6+3/8}}}|1|2}}
Die if-uitdrukking sal waar wees as 'n deler bestaan (soos die "8" in 6+3/8).
Sien ook
[wysig bron]- Sjabloon:Omreken/getvert/breuk - vertak by negatiewe/0/positiewe breuk
- Sjabloon:Omreken/getvert/breuk1 - vertoon positiewe breuke
- Sjabloon:Omreken/getvert/breuk-1 - vertoon negatiewe breuke
- Sjabloon:Omreken/getvert/breuk0 - vertoon breuke gelei deur 0
Die bostaande dokumentasie is ingesluit vanaf Sjabloon:Omreken/getvert/doc. (wysig | geskiedenis) Redigeerders kan eksperimenteer in hierdie sjabloon se sandput (skep | spieël) en toetsgevalle (skep) blaaie. Plaas asseblief kategorieë op die /doc-subbladsy. Subbladsye vir die sjabloon. |