Sjabloon:Verwysings/sjablooninfo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Gebruik {{Verwysings}} om 'n outomatiese lys van verwysings onder aan 'n bladsy op te stel. Deur 'n pypsimbool (|) gevolg deur 'n syfer by te voeg, kan die aantal kolomme gespesifiseer word. Só sal {{Verwysings}} byvoorbeeld verwysings in twee kolomme stel. Hierdie sjabloon sal werk wanneer daar verwysings in die artikel geplaas is in die <ref>{{cite web}}</ref> formaat.