Sjabloonbespreking:Inligtingskas Skrywer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Ek sien ons het 'n {{Inligtingskas Skrywer}} en 'n {{Inligtingskas Outeur}}. Ek wonder nou net watter een die beste is om te gebruik. Groete. Frank (kontak) 12:47, 3 Januarie 2017 (UTC)

Op die oog af lyk dit asof {{Inligtingskas Outeur}} meer parameters het. Adriaan Joubert (kontak) 19:24, 3 Januarie 2017 (UTC)