Chinese Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Sjinese Wikipedia)
Spring na: navigasie, soek
Chinese Wikipedia
Wikipedia-logo-v2-zh.svg
Chinese Wikipedia's Main Page screenshot zh.png
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Chinees
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig 24 Oktober 2002
Huidige status Aktief
URL zh.wikipedia.org
Lande waar die Chinese Wikipedia die belangrikste weergawe is

Die Chinese Wikipedia is die Chinese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Die wikipedia is op 24 Oktober 2002 begin. Dit het tans 938 277 artikels en is die 15de grootste Wikipedia.

Voorbeeld[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan: