Skandium-45

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Eienskappe

Algemeen

Naam Skandium-45 
Scandium-45.svg
 
Protone 21 
Neutrone 24 
Kernspin 7/2-[1] 
Massa-oorskot -41067.8 keV[1] 

Status

Status stabiel[1] 
Relatiewe voorkoms 100%  

Navigasie

4320Ca
4420Ca 4521Sc 4622Ti
Lys van isotope

Skandium-45 (chemiese notasie 4521Sc) is 'n stabiele isotoop van skandium. Dit is die enigste stabiele isotoop.

KMR[wysig | wysig bron]

Hierdie enigste stabiele isotoop van skandium het 'n kernspin van I=7/2- en dit gee breë resonansielyne selfs in simmetriese omgewings. Die kern het nogtans 'n hoë gevoeligheid. en 'n taamlik groot bereik van chemiese verskuiwings (350 dpm). Skandium is 'n taamlik seldsame element wat min bestudeer word.[2]

Verwysings[wysig | wysig bron]