Skollie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Skollie
Met George Ballot
Elmarie Kruger
Patrick Mynhardt
Uitgereik 1984
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
Voorafgegaan deur Vyfster
Opgevolg deur Vyfster: Die Slot
IMDb-profiel

Skollie is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1984 vrygestel is.

Genre[wysig | wysig bron]

Die rolprent is 'n drama.

Hoofrolspelers[wysig | wysig bron]

Storielyn[wysig | wysig bron]

Skollie, Suid-Afrika se gewildste tronkvoël, hoor dat sy seuntjie mishandel word en op 'n dag kry hy die geleentheid wat hy soek om uit die tronk te ontsnap. Buite wag sy vriende, maar ook dié wat daarop uit is om hom te misbruik terwyl hy voortvlugtend is.

Sien ook[wysig | wysig bron]