Skukuza-lughawe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Skukuza-lughawe
Comair Douglas DC-3 1973 Bor.jpg
'n Comair Douglas DC-3 in 1973 by Skukuza-lughawe
IATA: SZKICAO: FASZ
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar
Eienaar SANParke
Operateur Airlink
Bedien Krugerwildtuin
Ligging Skukuza, Mpumalanga, Suid-Afrika
Hoogte bo seevlak 1020 vt / 311 m
Landkaart
FASZ is geleë in Mpumalanga
FASZ
Ligging in Mpumalanga
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
m vt
17/35 1550 5085 Teer
Bronne: Suid-Afrikaanse Lugvaartinligtingspublikasie[1]

Skukuza-lughawe (IATA-kode: SZK, ICAO: FASZ) is 'n klein lughawe wat die Krugerwildtuin in Mpumalanga provinsie van Suid-Afrika bedien. Dit is geleë net noord van Skukuza op die Tshokwanepad.

Fasiliteite[wysig | wysig bron]

Die lughawe lê 311 meter (1020 voet) bo seevlak en beskik oor een geteerde aanloopbaan (aangedui as 17/35) van 1550 meter lank.[1] Volgens nuusberigte is daar in 2014 'n netjiese nuwe terminaalgebou by die lughawe opgerig, wat in die styl is van die luukse lodges wat dit bedien.[2]

Geskeduleerde vlugte[wysig | wysig bron]

Airlink vlieg sedert 2 Junie 2014 daagliks na/van O.R. Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg, (359 km ver in 'n direkte lyn), asook na/van die Kaapstad Internasionale Lughawe.[3] [2]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 Lughawekaart vir FASZ – SKUKUZA”. Suid-Afrikaanse Burgerlugvaartowerheid: 8 Julie 2004.
  2. 2,0 2,1 (en) Wild Card Blog: Skukuza flights to resume after 10 years URL besoek op 15 Junie 2014

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.