Skyler Shaye

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Skyler Shaye
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Skyler Anna Shaye
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1995–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Skyler Shaye (gebore 14 Oktober 1986) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Superbabies: Baby Geniuses 2 (2004), Berkeley (2005), en Bratz (2007), en in die televisiereeks Grey's Anatomy (2005).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2004: Superbabies: Baby Geniuses 2
  • 2005: Berkeley
  • 2006: Deadly Lessons
  • 2007: Bratz
  • 2014: Deadly Lessons

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2002: Family Affair
  • 2005: Grey's Anatomy
  • 2013: Baby Geniuses Television Series

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2013: Baby Geniuses and the Mystery of the Crown Jewels
  • 2014: Baby Geniuses and the Treasures of Egypt
  • 2015: Baby Geniuses and the Space Baby

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]