Slag van Doggersbank

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Slag van Doggerbank)
Spring na: navigasie, soek
Slag van Doggersbank
Deel van die Eerste Wêreldoorlog
Bluecher sinkend.jpg
Die sinking van die SMS Blücher wat op sy sy lê.
Datum 24 Januarie 1915
Ligging Doggersbank, Noordsee
Resultaat Britse taktiese oorwinning
Strydende partye
Flag of the United Kingdom.svg Verenigde Koninkryk Flag of the German Empire.svg Duitse Keiserryk
Bevelvoerders
David Beatty Franz Hipper
Sterkte
5 slagkruisers
7 ligte kruisers
35 torpedojaers[1]
3 slagkruisers
1 pantserkruiser
4 ligte kruisers
18 torpedojaers[1]
Ongevalle
1 slagkruisers buite aksie
1 torpedojaer buite aksie
15 dood
32 gewond[2]
1 pantserkruiser gesink
1 slagkruisers erg beskadig
954 dood
80 gewond
189 gevang[2]

Die Slag van Doggersbank het plaasgevind op 24 Januarie 1915 tussen die Britse en die Duitse Vloot. Die slag was 'n Britse oorwinning en hulle het die Duitse skip SMS Blücher gekelder. Al die aksie het plaasgevind naby die Doggersbank in die Noordsee.

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 Campbell, 6
  2. 2,0 2,1 Campbell, 8

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan: