Gaan na inhoud

Slangbossie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Slangbossie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Proteales
Familie: Proteaceae
Genus: Leucospermum
Spesie:
L. hypophyllocarpodendron
Binomiale naam
Leucospermum hypophyllocarpodendron
(L.) Druce, (1914)
Verspreidings-kaart
Sinonieme
  • Leucadendron hypophyllocarpodendron L.

Die slangbossie (Leucospermum hypophyllocarpodendron) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucospermum behoort en deel van die fynbos-bioom vorm. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap, waar dit voorkom op Piketberg, by Hopefield, die Kaapse Vlakte, Riebeek-Kasteel en die Breederiviervallei. Die struik is klein en word 20 cm hoog en rank meer oor die grond. Die plant dra blomme van Augustus tot Januarie.

Subspesies[wysig | wysig bron]

Die plant het twee subspesies:

  • Leucospermum hypophyllocarpodendron subsp. canaliculatum (E.Mey. ex Meisn.) Rourke
  • Leucospermum hypophyllocarpodendron subsp. hypophyllocarpodendron

In Engels staan dit as die Grey-snakeskin pincushion bekend.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Rebelo, A.G.; Raimondo, D.; von Staden, L. (2020). "Leucospermum hypophyllocarpodendron". IUCN Red List of Threatened Species. 2020: e.T113171764A185575949. doi:10.2305/IUCN.UK.2020-3.RLTS.T113171764A185575949.en. Besoek op 19 November 2021.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]