Slankglipvis
Voorkoms
Slankglipvis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. insidiator
|
Binomiale naam | |
Secutor insidiator (Bloch, 1787)
|
Die Slankglipvis (Secutor insidiator) is 'n vis wat in die wes Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika tot by die Oos-Kaap voorkom. In Engels word die vis Slender ponyfish genoem.
Voorkoms
[wysig | wysig bron]Die vis het geen skubbe op die kieue nie en die snoet is opwaarts gevorm.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Bron
[wysig | wysig bron]- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir slankglipvis.
- http://www.fishbase.us/summary/Secutor-insidiator.html