Slankveër

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Slankveër
Pigmy sweeper Parapriacanthus ransonneti (Steindachner 1870).jpg
Not evaluated (IUCN 3.1)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superclass:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. ransonneti
Binomiale naam
Parapriacanthus ransonneti
Steindachner, 1870

Die Slankveër (Parapriacanthus ransonneti) is 'n vis wat voorkom in die Indies-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Koffiebaai. Dit kom nie in die Rooisee voor nie. In Engels staan die vis bekend as die Slender sweeper.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

Die vis se lyf is 'n dowwe pienk of geelgroen en die pens en kante van die kop is silwergeel. Daar is 'n nou, donker ring rondom die stertvin se basis terwyl die stertvin se punte bruinerig is. Die vis word 10 cm lank.

Habitat[wysig | wysig bron]

Die vis kom voor in koraal- en rotsriwwe in water wat 4 – 50 m diep is. Die vis vorm groot skole wat in grotte of by rotsrifwande voorkom.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]