Smalblad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Smalblad
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
M. angustifolia
Binomiale naam
Metrosideros angustifolia
(L.) Sm., 1797

Die Smalblad (Metrosideros angustifolia) is 'n klein boompie wat tot fynbos beperk word en lyk nes die Waterbessie. Hulle leef op stroomoewers waar hulle voorkom as 'n klein boompie, groot eksemplare is skaars. Die boom word maklik aan sy smal, elliptiese, haarlose blare geïdentifiseer. Daar is gewoonlik 'n paar rooi blare hier en daar aan die boom.

Bron[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]