Smith se dwergverkleurmannetjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Smith se dwergverkleurmannetjie
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Reptilia
Orde: Squamata
Suborde: Lacertilia
Familie: Chamaeleonidae
Genus: Bradypodion
Spesie: B. taeniabronchum
Binomiale naam
Bradypodion taeniabronchum
Smith, 1831
Sinonieme

Bradypodion pumilum ssp. taeniabronchum (Smith, 1831)

Smith se dwergverkleurmannetjie ( Bradypodion taeniabronchum) ook bekend as die Elandsberg dwergverkleurmannetjie is 'n spesie akkedis in die Chamaeleonidae familie en is endemies tot Suid-Afrika. Dit is 'n krities bedreigde spesie. Dit maak gebruik van sy vermoë om sy kleur te verander om homself te kamoefleer, een van die min verkleurmannetjies met hierdie vermoë.

Verspreiding
Smith se dwergverkleurmannetjie

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]