Snyman

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Snyman is 'n Afrikaanse van, afgelei van die Duitse Schneider.

Oorsprong[wysig | wysig bron]

Die eerste Snyman (Christoffel Snyman)[1] was 'n bruin man. Die kind van Catrijn van Batavia en Hans Christoffel Schneider, ‘n Duitse soldaat. [2][3][4] Christoffel Snyman het met Margaretha Therese De Savoye getrou in in Julie 1689. Sy was van Gent, Vlaandere.

Hulle het nege kinders gehad:[3]

  • Jacobus Christoffel Snyman (1690)
  • Catharina Snyman (1692)
  • Maria Magdelana Snyman (1693)
  • Christina Snyman (1695)
  • Elsie Snyman (1697)
  • Johanna Snyman (1699)
  • Philippus Snyman (1701)
  • Susanna Snyman (1703)
  • Elisabeth Snyman (1706)

Mense[wysig | wysig bron]

Sommige van die bekende Snymans sluit in:

  • André Snyman, Suid-Afrikaanse rugby speler
  • Brendon Snyman, Suid-Afrikaanse rugby speler
  • Dana Snyman, Suid-Afrikaanse joernalis
  • Eli Snyman, Zimbabwe-gebore Suid-Afrikaanse rugby-unie speler
  • Gerrie Snyman, Namibiese krieketspeler
  • Harold Snyman, Suid-Afrikaanse polisieman
  • Johan Snyman, Suid-Afrikaanse rugby speler
  • Neal Snyman, Suid-Afrikaanse blokfluit en produsent
  • Neil Snyman, Suid-Afrikaanse krieketspeler
  • Philip Snyman, Suid-Afrikaanse rugby speler
  • Robin Roy Snyman, Suid-Afrikaanse geestelike
  • Ruan Snyman, Suid-Afrikaanse rugby speler
  • "JP" Snyman du Plessis, Suid-Afrikaanse rugby speler
  • Wilna Snyman, Suid-Afrikaanse aktrise
  • Evert Snyman, Suid-Afrikaanse radio-omroeper, stemkunstenaar, akteur en skrywer

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]