Sofie Gråbøl
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Sofie Gråbøl | |
Geboorte | 30 Julie 1968 |
---|---|
Nasionaliteit | Deens |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sofie Gråbøl (gebore 30 Julie 1968) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Credo (1997) en Flickering Lights (2000), en in die televisiereekse Nikolaj og Julie (2002) en The Killing (2007).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1986: Early Spring
- 1986: Oviri
- 1988: Rami og Julie
- 1992: The Touch
- 1993: Sort høst
- 1994: Nightwatch
- 1995: Pan
- 1996: Danish Girls Show Everything
- 1996: Groovy Days
- 1997: Credo
- 1997: Isle of Darkness
- 1997: Sinan's Wedding
- 2000: Flickering Lights
- 2001: Count Axel
- 2004: Aftermath
- 2005: Accused
- 2005: True Spirit
- 2013: The Hour of the Lynx
- 2016: The Day Will Come
- 2017: March of the Penguins 2: The Next Step
- 2017: Hjemme i Verden - En portrætfilm om Kirsten Thorup
- 2019: Resin
- 2021: Vildmænd
- Nattevagten 2
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2002: Nikolaj og Julie
- 2003: Gintberg - men nok om mig
- 2007: The Killing
- 2015: Fortitude
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1987: Sorgagre
- 1987: Vi svarer ikke for bølgerne
- 2000: Gengangere
- 2012: From The Killing to Borgen - The Danish Secret of Success
- 2014: Året der gik 2014
- 2016: Kronprinsesse Marys mission
Video's
[wysig | wysig bron]- 1989: Songlines
- 2015: A-ha: Under the Makeup