Sol Kerzner

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Solomon (Sol) Kerzner (gebore 23 Augustus 1935) is 'n Suid-Afrikaanse rekenmeester en 'n besigheidsmagnaat.

Kerzner is in Troyeville, Johannesburg gebore en is die jongste van vier kinders van Russiese Joodse immigrante. Sy familie het die hotelgroep Sun International begin. Hy neem beheer van die groep oor nadat hy as 'n geoktrooieerde rekenmeester gradueer en ontwikkel die groep tot een van die suksesvolste in Afrika. Sy nuutste projek is die Atlantis Hotel in Doebai, wat in September 2008 geopen het, en meer as 1539 kamers het.

Eksterne skakels[wysig]