Sol Plaatje Prys vir Vertaling

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Sol Plaatje, na wie die prys vernoem is.

Die Sol Plaatje Prys vir Vertaling is 'n letterkundige toekenning deur die Engelse Akadamie van Suid-Afrika vir vertaling van een van Suid-Afrika se amptelike tale na Afrikaans, wat sedert 2007 toegeken word.[1][2]

Wenners[wysig | wysig bron]

  • 2013 Nie toegeken nie
  • 2011 Daniel Kunene vir My Child! My Child! (deur C. L. S. Nyembezi)
  • 2009 Jeff Opland vir Abantu Besizwe: Historical And Biographical Writings (deur S.E.K. Mqhayi)
  • 2007 Michiel Heyns vir Agaat (deur Marlene van Niekerk)

Verwysings[wysig | wysig bron]